The excise hike introduced by National Treasury will inflict a final blow to many wine businesses and hamper the economic recovery of the South African wine industry even further. Mr Tito Mboweni, Minister of Finance, announced an excise increase of 8% on wine,...
Die aksynsverhoging wat deur Nasionale Tesourie ingestel is, sal heelwat wynbesighede ʼn finale nekslag toedien en die ekonomiese herstel van die Suid-Afrikaanse wynbedryf verder kniehalter. Mnr Tito Mboweni, Minister van Finansies, het vandag tydens die nasionale...
Despite the partial lifting of the ban on the local sale of liquor, Vinpro on behalf of its members will continue with its urgent court challenge to avoid any future disruptions in the South African wine industry and its value-chain due to a rise in Covid-19 cases and...
Ondanks die gedeeltelike opheffing van die verbod op die plaaslike verkoop van drank, sal die wynbedryfliggaam Vinpro namens sy lede voortgaan met die dringende hofaansoek om te verhoed dat die Suid-Afrikaanse wynbedryf en sy waardeketting vorentoe ontwrig word weens...
Die wynbedryfliggaam Vinpro is bly dat wynbesighede weer kan begin handel dryf met die onmiddellike opheffing van die verbod op plaaslike drankverkope, maar sal as prioriteit voortgaan met verskeie aksies om die bedryf se volhoubaarheid in die langtermyn te verbeter....
The wine industry body Vinpro is pleased that wine businesses can start trading again now that the third ban on local liquor sales is lifted, but will continue prioritising various actions to improve the industry’s long-term sustainability. Wine businesses have...