Staff Only

Die karoo se camino

Die karoo se camino

Dit is nou nie enige iemand wat ʼn bietjie verlof sal neem om dae aaneen te gaan stap nie, maar Maretha Cillié weet wat maak haar kop  skoon. Vars lug, die natuur en warm weer is net wat iemand so in die middel van die jaar nodig het om weer te recharge. Maretha het...
Plaasgemeenskappe kry nuwe kampvegter

Plaasgemeenskappe kry nuwe kampvegter

Die Vinpro Foundation is ’n organisasie sonder winsbejag wat in 2013 deur Vinpro opgerig is om met opheffingswerk in landelike gebiede te help. Johannes Richter het met die nuwe bestuurshoof, Caroline Poole, gaan gesels oor wie sy is en wat sy wil bereik. Of dit nou...
‘n Dag in die lewe van Henri Slabber

‘n Dag in die lewe van Henri Slabber

Na laat nagte en dol dae het Pierre- André besluit om die Produksieplan en Kostegids opsy te sit en te gaan rondsnuffel by Vititec, by Henri Slabber om presies te wees. Die twee kon nie besluit of dit ʼn beter opsie sal wees om iets heel buite karakter te doen of om...
Finding my balance

Finding my balance

Returning to work after four amazing months at home, my life has now gone from working, drinks after work and late night sessions in front of the computer to rushing home to a baby, bath time, squeezing in some playtime and making sure all work is done for the day....