Staff Only
40 jaar jonk
Vinpro het onlangs ʼn allemintige vier dekades van deskundige raad aan Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente en kelders gevier. Jana Loots vertel meer Dis 1979. YMCA is bo-aan musiektrefferlyste en die eerste Star Trek-fliek word uitgereik. In Suid-Afrika kon jy vir die...
WHO YOU GONNA CALL?
Wie hanteer medianavrae, wie reik Vinpro-nuus uit en by wie klop jy aan oor interne kommunikasie? Die WynLand Media & Kommunikasiespan vernuwe deurlopend, en het vroeër vanjaar ook skuiwe aan die kommunikasiekant gemaak om meer dinamies en gefokus te werk te gaan....
Het jy geweet?
Rico besoek Tsjeggiese Republiek Rico was onlangs deur die Universiteit van Mendel in die Tsjeggiese Republiek genooi om twee seminare vir akademici en hul wynbedryf te gaan aanbied oor hoe die WISE-strategie die Suid-Afrikaanse wynbedryf bevoordeel het asook die...
Healthy workplace