News

Vinpro-winteropleiding skop af

Vinpro-winteropleiding skop af

Vinpro bied sy gewilde winter-opleidingsessies van Mei tot Augustus vir wingerdspanne aan. “Die opleiers bied die opleiding prakties in ʼn produsent se wingerd aan, en dis ‘n ideale manier om wingerdspanne se vaardighede voor die snoeiseisoen op te skerp,” sê...
Veilig & verantwoordelik – wat beteken dit?

Veilig & verantwoordelik – wat beteken dit?

Daar was dikwels in die afgelope jaar ʼn beroep op wynbesighede om hul produkte op ʼn veilige en verantwoordelike manier te vervaardig, bemark en verkoop, en dat hulle daarmee saam ook verantwoordelike verbruik sal aanmoedig. Wat is die praktiese implikasies hiervan en...
Veilig & verantwoordelik – wat beteken dit?

Safe and responsible – what does it mean?

In the past year, there has often been a call on wine businesses to manufacture, market and sell their products in a safe and responsible manner, and to encourage responsible consumption. What are the practical implications of this and what is being done at industry...
ʼn Blik op die 2021-wyndruifoes

ʼn Blik op die 2021-wyndruifoes

Parstyd in Suid-Afrika is in volle swang, maar was vanjaar in heelwat streke stadig uit die blokke weens ʼn koeler seisoen. Hoewel die koeler weer ʼn paar uitdagings in die wingerd meebring, dra dit ook tot uitsonderlike kleur en geur in vanjaar se wyndruifoes by....