News
Jun 10, 2021 | News
Goeie wingerdbestuur behels noukeurige monitering, die toepassing van beste praktyke op die régte tyd en aanpassings soos nodig om die meeste uit hiérdie langtermynbelegging te kry. Dit was die kruks van die Winetech Vinpro streeksinligtingsessies wat gedurende...
Jun 10, 2021 | News
Good vineyard management involves careful monitoring, applying best practices at the right time and making adjustments as needed to get the most out of this long-term investment. This was the crux of the Winetech Vinpro regional information sessions that were...
May 24, 2021 | News
Wynliefhebbers van regoor die wêreld kan vanjaar na voortreflike wyne uitsien van ʼn heelwat koeler en later 2021 wyndruifseisoen in Suid-Afrika. Dit volgens die jaarlikse Suid-Afrikaanse Wynoesverslag 2021. “Dit wil voorkom of die wingerde werklik hul tyd geneem het...
May 13, 2021 | News
Waar begin en eindig ʼn direkteur se verantwoordelikheid? Wat behels die aanspreeklikheid van ‘n direkteur? Hoe kan ’n direksie sy doeltreffendheid verhoog? Vinpro bied van Junie tot September ʼn reeks opleidingsessies in die onderskeie streke aan om die nodige insigte...
May 13, 2021 | News
Where does a director’s responsibility begin and end? What does the liability of a director entail? How can a board increase its efficiency? Vinpro will be rolling out a series of regional training sessions from June to September to provide winery directors with...
May 7, 2021 | News
Maak seker jou SEB-vennootskap is in lyn met die wetlike interpretasies wat die SEB-kommissaris beskikbaar stel deur hierdie slaggate te vermy, sê Phil Bowes, bestuurder van ondernemingsontwikkeling by die wynbedryfliggaam Vinpro. Die kommissaris van breëbasis swart...