News
Page 170 of 171« First«...167168169170171»
Aug 21, 2014 | News
Die Suid-Afrikaanse Kelderwerkerprogram – ’n jaarlikse inisiatief wat vanjaar vir die eerste keer saam met Winetech onder die VinPro-vaandel aangebied word – is goed op dreef, met meer as 200 deelnemers aan opleidingsessies in die onderskeie...
Aug 21, 2014 | News
Die 9de Vitis-gholfdag is onlangs by die Worcester Gholfklub gehou en oudergewoonte het sterk wind nie wingerdmanne en -vroue gestuit om hul staal by dié jaarlikse instelling op die wynbedryfkalender te wys nie.Sowat 100 wingerdboukundiges, produsente en...
Aug 21, 2014 | News
Die 2014 VinPro Produksieplan-opname skop in Julie af, en alle primêre wynprodusente word aangemoedig om aan hierdie belangrike finansiële analise op plaasvlak deel te neem.Die Produksieplan-projek – ’n finansiële ontleding op...
Aug 21, 2014 | News
VinPro se reeks 2014 opleidingskursusse vir wingerdwerkers, plaasbestuurders en voormanne fokus in Julie op snoei en grondkunde. Die onderskeie kursusse word soos volg in Julie aangebied:SNOEI1 Constantia 2 Helderberg 3 Hermanus 8...
Aug 21, 2014 | News
SA WYNPADKAARTDie Suid-Afrikaanse wynbedryf is in die proses om ’n nuwe strategiese raamwerk te formuleer wat beoog om mededingendheid en samewerking te verbeter deur onder andere meer gefokusde kommunikasie en ’n industrie-wye regulatoriese struktuur.Van...