News

Vinpro bied AWARE-werksessie aan

Vinpro bied AWARE-werksessie aan

Is jy daarvan bewus dat AWARE (Assosiasie vir Alkoholverantwoordelikheid en Opleiding) pas ʼn Kommunikasiekode geloods het? Dit behels meer as net om die AWARE-logo op jou webblad te plaas. Vind meer uit oor die beweegrede agter AWARE se selfreguleringsbenadering en...