News

Ken siektes, plae en onkruid uit met hiérdie fotogidse

Ken siektes, plae en onkruid uit met hiérdie fotogidse

Enigeen wat in wyndruifwingerde werk, sal baat vind by twee nuttige fotohandleidings vir die uitkenning van onderskeidelik onkruide, en siektes en plae wat algemeen in die wingerd voorkom. Vinpro het met die gewasbeskermingsmaatskappy Villa saamgewerk om hierdie twee...
Belowende 2021 SA wyndruifoes verwag

Belowende 2021 SA wyndruifoes verwag

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf verwag ʼn belowende 2021-wyndruifoes, volgens die bedryf se eerste oesskatting. Volgens die bedryfsliggame SAWIS (SA Wynbedryfinligting & -Stelsels) en Vinpro, is wynmakers en wingerdboukundiges positief oor die gehalte van die oes, en...
Belowende 2021 SA wyndruifoes verwag

Promising 2021 SA wine grape harvest expected

The South African wine industry expects a promising 2021 wine grape harvest, according to the industry’s first crop estimate. According to industry bodies SAWIS (SA Wine Industry Information & Systems) and Vinpro, winemakers and viticulturists are positive about...
SA wine exporters still benefit post-Brexit

SA wine exporters still benefit post-Brexit

The United Kingdom (UK) is set to exit the European Union (EU) at the end of 2020, after which South African wineries will be able to export close to 71.5 million litres tariff-free to the UK. “The UK has passed an Act in June 2020 confirming that it would not apply...
SA wine exporters still benefit post-Brexit

SA-wynuitvoerders steeds bevoordeel ná Brexit

Die Verenigde Koninkryk (VK) sal na verwagting die Europese Unie (EU) aan die einde van 2020 verlaat, waarna Suid-Afrikaanse wynkelders nagenoeg 71.5 miljoen liter wyn tariefvry na die VK sal kan uitvoer. “Die VK het in Junie 2020 ʼn wet aanvaar wat bevestig dat hy nie...