News
Jul 1, 2021 | News
With reference to Vinpro’s urgent interdict application which was provisionally set to be heard at the Cape High Court on Friday, 2 July 2021, Government’s legal counsel approached Vinpro’s legal counsel, requesting a short postponement with the tight timelines...
Jul 1, 2021 | News
Met verwysing na Vinpro se dringende interdikaansoek wat voorlopig geskeduleer was vir verhoor in die Kaapse Hooggeregshof op Vrydag, 2 Julie 2021, het die regering se regsadviseurs Vinpro se regspan genader en uitstel versoek gegewe die kort tydslyne. Dit sal die...
Jun 29, 2021 | News
Vinpro has launched an urgent interim interdict application today to lift the ban on the sale of wine in the Western Cape in a bid to seek interim relief for wine businesses. “The latest ban of two weeks that has now been imposed follows on 19 weeks of revenue loss...
Jun 29, 2021 | News
Vinpro dien vandag ʼn dringende interim interdikaansoek in om die verbod op wynverkope in die Wes-Kaap op te hef en sodoende tussentydse verligting aan wynbesighede te bring. “Die twee week lange verbod wat nou ingestel is volg op ʼn 19 weke verlies aan inkomste oor die...
Jun 28, 2021 | News
Last night President Ramaphosa announced that South Africa would move to an Adjusted Covid-19 Level 4 from 28 June 2021. “We share the President’s concern over the sudden and severe spike in positive Covid-19 cases and related deaths and understand the need for...
Jun 28, 2021 | News
President Ramaphosa het gisteraand aangekondig dat Suid-Afrika vanaf 28 Junie 2021 na ʼn Aangepaste Covid-19-vlak 4 beweeg. “Ons deel die president se kommer oor die skielike en ernstige toename in positiewe Covid-19-gevalle en verwante sterftes en verstaan die...