News
Jul 8, 2021 | News
The South African wine industry is at a tipping point, with many wine businesses, especially smaller companies and those under black ownership, facing potential closures in the next three to twelve months due to the recurring and now fifth domestic wine sales...
Jul 8, 2021 | News
Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is by ʼn kantelpunt, met baie wynondernemings, veral kleiner besighede en dié onder swart eienaarskap, wat in die volgende twaalf maande waarskynlik hul deure sal moet sluit vanweë die herhaalde en nou vyfde beperking op plaaslike...
Jul 6, 2021 | News
Vinpro se dringende tussentydse interdikaansoek om die verbod op wynverkope in die Wes-Kaap op te hef sal ongelukkig nie môre aangehoor word nie. Die tussentydse interdikaansoek is bevestig vir aanhoor op 7 Julie 2021 nadat Vinpro ʼn dringende interdikaansoek op 29...
Jul 6, 2021 | News
Vinpro’s urgent interim interdict application to lift the ban on wine sales in the Western Cape will unfortunately not be heard tomorrow. The interim interdict application was confirmed to the roll of 7 July 2021 for a hearing after Vinpro launched an urgent...
Jul 2, 2021 | News
An order has been granted confirming that Vinpro’s urgent interdict application is postponed for hearing in the Western Cape High Court on Wednesday, 7 July 2021. The application was filed on 29 June 2021, and was initially set to be heard on 2 July 2021. However,...
Jul 2, 2021 | News
ʼn Bevel is vandag toegestaan wat Vinpro se dringende interdikaansoek uitstel vir aanhoring op Woensdag, 7 Julie 2021 in die Wes-Kaapse Hooggeregshof. Die aansoek is op 29 Junie 2021 ingedien en sou aanvanklik op 2 Julie 2021 aangehoor word. Die verhoor is na die nuwe...