News

ʼn Bevel is vandag toegestaan wat Vinpro se dringende interdikaansoek uitstel vir aanhoring op Woensdag, 7 Julie 2021 in die Wes-Kaapse Hooggeregshof.

Die aansoek is op 29 Junie 2021 ingedien en sou aanvanklik op 2 Julie 2021 aangehoor word. Die verhoor is na die nuwe datum in volgende week uitgestel op versoek van die regering se regsverteenwoordigers.

Uitgereik deur: Vinpro

Media navrae:
Wanda Augustyn
Tel: 021 276 0458
Epos: wanda@wineland.co.za

Go Back