News

Wyndruifprodusente pas aan vir volhoubaarheid

Wyndruifprodusente pas aan vir volhoubaarheid

Suid-Afrikaanse wyndruif- en wynprodusente bly voortdurend aanpas by ekonomiese druk en die effek van klimaatsverandering om hul eie volhoubaarheid, en die van die wynbedryf, te verseker. Hierdie en ander insigte is tydens die Winetech Vinpro Streeksinligtingsdae 7...
Alternative ways to manage weeds and fungal diseases

Alternative ways to manage weeds and fungal diseases

As certain chemicals such as mancozeb and glyphosate are being phased out internationally, South African wine grape producers are considering alternative ways to control fungal diseases and weeds in the vineyard. Experts recently discussed some of these new options...
Alternative ways to manage weeds and fungal diseases

Alternatiewe maniere om onkruid en swamsiektes te beheer

Namate sekere chemiese middels soos mancozeb en glifosaat internasionaal uitgefaseer word, oorweeg Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente alternatiewe maniere om swamme en onkruid in die wingerd te beheer. Kundiges het onlangs ʼn paar van hierdie nuwe opsies tydens ʼn...
“Mzukisi Mooi was ʼn nederige en deernisvolle leier”

“Mzukisi Mooi was ʼn nederige en deernisvolle leier”

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf is hartseer oor die afsterwe van Mzukisi Norman Mooi, voorsitter van WIETA, die wyn- en landboubedryf se etiese handelsorganisasie. Mzukisi is Sondagaand, 12 September 2021, op 58-jarige ouderdom aan Covid-19 oorlede. Mzukisi, ʼn vaardige...
“Mzukisi Mooi was ʼn nederige en deernisvolle leier”

“Mzukisi Mooi was a humble and caring leader”

The South African wine industry is deeply saddened by the passing of Mzukisi Norman Mooi, chairperson of WIETA (Wine and Agricultural Ethical Trade Association). Mzukisi passed away from Covid-19 on Sunday evening, 12 September 2021, at the age of 58. A skilled...
Implications of Adjusted Level 2 for wine businesses

Implications of Adjusted Level 2 for wine businesses

Last night President Cyril Ramaphosa announced that South Africa’s Covid-19 status would move from Level 3 to an Adjusted Level 2 as from 13 September 2021. View the latest regulations here. The main implications for wine-related businesses include: The national...