News

Wynbedryf groet ‘n groot gees

Wynbedryf groet ‘n groot gees

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf moes oor die afgelope naweek afskeid neem van ʼn groot gees in die bedryf, en een van die stigterslede van Vinpro. Pieter Hugo, bekende wyndruifprodusent in die Slanghoekvallei, is op 11 Julie 2020 aan longfibrose oorlede. “Pieter was een...
Wynbedryf groet ‘n groot gees

Wine industry bids farewell to a great mentor

The South African wine industry had to bid an iconic figure in the industry, and one of the founding members of Vinpro, farewell, over the past weekend. Pieter Hugo, well-known wine grape producer in the Slanghoek valley, passed away on 11 July 2020 from pulmonary...
Drankverbod is enorme terugslag vir SA wynbedryf

Drankverbod is enorme terugslag vir SA wynbedryf

Die besluit om plaaslike drankverkope op te skort, soos gisteraand tydens President Cyril Ramaphosa se nasionale toespraak aangekondig is, is ʼn verwoestende terugslag vir die Suid-Afrikaanse wynbedryf. Die wynbedryf ly reeds groot finansiële en werkverliese vanweë die...
Stand van SA wyntoerisme

Stand van SA wyntoerisme

Die toerismesektor is ongetwyfeld een van dié wat wêreldwyd en plaaslik die hardste getref is deur die COVID-19-pandemie. Die vooruitskouing ten opsigte van werks- en ekonomiese verliese wat die sektor in die gesig staar, is ontnugterend en baie kundiges in die bedryf...
Stand van SA wyntoerisme

SA wine tourism update

The tourism sector has undeniably been one of the hardest hit globally and locally by the COVID-19 pandemic. The forecasts for job and economic losses faced by the sector are sobering and many industry experts have warned that these would be compounded if the sector...