News
Oct 1, 2020 | News
Die Robertson Jongwynskouvereniging het Anton Smuts, voorsitter van die wynbedryfliggaam Vinpro, die gesogte Pon van Zyl-trofee toegeken vir sy waardevolle bydrae tot die Robertson Wynvallei. Anton het hierdie toekenning vroeër vandeesweek tydens die streek se...
Sep 29, 2020 | News
In die aanloop tot die 2021-wyndruifoes werk Suid-Afrikaanse produsente en wynkelders nou saam om enige verdere negatiewe gevolge van beperkings op drankverkope sedert Maart vanjaar te probeer verminder. Ongeag die uitdagings, bly die fokus op gehalte. Die woord...
Sep 29, 2020 | News
In the run-up to the 2021 wine grape harvest, South African producers and wineries are working together to try and minimise further negative consequences arising from varying restrictions on alcohol sales from March this year. Whatever the challenges, the focus...
Sep 21, 2020 | News
Ons gesels elke maand met een van ons lede oor hul besigheid, wat hulle laat wakker lê en wat hulle hoop gee. 1. Vertel ons meer oor Excelsior? Excelsior-wynlandgoed naby Robertson is al 160 jaar in die De Wet-familie, en ek is die vyfde geslag wat op die plaas boer....
Sep 21, 2020 | News
We chat with one of our members each month about their business, what makes them lie awake at night and what gives them hope. 1. Tell us more about Excelsior? Excelsior Wine Estate near Robertson has been in the De Wet family for 160 years, and I am the fifth...
Aug 20, 2020 | News
Die koue, nat winter wat die meeste wyndruifverbouingstreke tot dusver beleef het, bring goeie nuus vir produsente, wat nou reeds wingerde vir die 2021-wyndruifoes voorberei. “Die gereelde kouefronte wat in die Wes-Kaap voorgekom het, gekenmerk deur lae temperature,...