News

“Duimpie se menswees sal ons bybly”

“Duimpie se menswees sal ons bybly”

ʼn Legende onder wynlegendes, ʼn méns-mens en voorvatter is hoe die wynbedryf Duimpie Bayly sal onthou. Francis Carr (Duimpie) Bayly is op 11 Augustus 2021 op die ouderdom van 81 in sy huis op Stellenbosch aan ʼn hartaanval oorlede. As een van die Kaapse Wynakademie se...
5 QUESTIONS WITH … Ivy du Toit, Jason’s Hill Private Cellar

5 VRAE MET … Ivy du Toit, Jason’s Hill Privaatkelder

Ons gesels elke maand met ʼn kelder oor hul onderneming, wat hulle laat wakker lê en wat hulle hoop gee. Moenie toelaat dat onsekerheid jou passie en wil om die beste moontlik te doen oorskadu nie, sê Ivy du Toit, wynmaker by Jason’s Hill Privaatkelder. 1. Vertel ons...
“Bertie was a pillar of strength”

“Bertie was a pillar of strength”

Bertie van der Merwe, a well-known farmer from the Worcester district, will be remembered as a pillar of strength in the Western Cape wine and agricultural circles. He passed away of a heart attack on 2 August 2021 at the age of 83. Bertie was at the helm of his...
“Bertie was a pillar of strength”

“Bertie was ʼn pilaar in die wynbedryf”

Bertie van der Merwe, ʼn bekende boer uit die Worcester-distrik, sal onthou word as ʼn steunpilaar in die Wes-Kaapse wyn- en landboukringe. Hy is op 2 Augustus 2021 op 83 -jarige ouderdom aan ʼn hartaanval oorlede. Bertie was jare lank aan die stuur van sy familie se...
Excise deferment: feedback from National Treasury

Excise deferment: feedback from National Treasury

President Ramaphosa stated in his national address on 25 July 2021 that “the payment of excise taxes by the alcohol sector will be deferred for a period of three months, to ease the burden on the sector as it recovers.” Following our enquiries on the...