News
Feb 17, 2022 | News
In wat waarskynlik een van hul duurste produksiejare nóg kan wees, het Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente en wynkelders ʼn beroep op die regering gedoen vir gesonde oordeel wanneer aksynsbelasting tydens die Nasionale Begrotingsrede op 23 Februarie 2022 aangekondig...
Feb 10, 2022 | News
Vinpro is deeply dissatisfied by the national minimum wage increase announced by Government on 8 February 2022. This after the wine industry organisation strongly advocated for a special sector-specific dispensation, which included a proposed zero percent adjustment...
Feb 10, 2022 | News
Vinpro is uiters teleurgesteld in die nasionale minimumloonverhoging wat op 8 Februarie 2022 deur die regering aangekondig is. Dit nadat die wynbedryforganisasie hom sterk bepleit het vir ʼn spesiale sektorspesifieke vrystelling, insluitend die voorstel vir ʼn nul...
Feb 7, 2022 | News
We chat with a cellar each month about their business, what makes them lie awake at night and what gives them hope “Being more sustainable requires an attitude of sometimes admitting that you may have been wrong in the past and being willing to improve. We are going...
Feb 7, 2022 | News
Ons gesels elke maand met ʼn kelder oor hul onderneming, wat hulle laat wakker lê en wat hulle hoop gee. “Om meer volhoubaar te wees, vereis van jou om soms te erken dat jy dalk in die verlede verkeerd was en ʼn bereidwilligheid om te verbeter. Ons gaan foute maak op...
Feb 2, 2022 | News
Geliefde Vinpro-staatmaker en wynbedryflegende Francois Viljoen het ʼn gesogte Wingerdbou- en Wynbereidingstoekenning ontvang ter ere van sy bydrae tot die Suid-Afrikaanse wynbedryf. Hy is tydens die jaarlikse SA Wynoesherdenkingsgeleentheid op 2 Februarie saam met...