News

Swaar reenval meer positief as negatief

Swaar reenval meer positief as negatief

Die swaar reënval oor die afgelope paar dae in die Wes-Kaap het beide ’n positiewe en negatiewe impak op wingerde. Neerslae oor die wynverbouingsgebiede in die Wes-Kaap het onder meer gewissel van 79 mm in die Paarl tot 28 mm buite Darling (sien grafiek vir...
Swaar reenval meer positief as negatief

Heavy rainfall more positive than negative

The heavy rain in the Western Cape over the past few days has both a positive and negative impact on vineyards. Precipitation over the winegrowing areas in the Western Cape ranged from 79 mm in the Paarl to 28 mm outside Darling (see graph for rain distribution over...
Eerste 2023 oesskatting voorspel ’n kleiner oes

Eerste 2023 oesskatting voorspel ’n kleiner oes

Suid-Afrikaanse wyndruifprodusente verwag ʼn goeie, maar effe kleiner 2023 wynoes na ʼn gesonde maar droë seisoen. Dít aldus die eerste van vier wynoesskattings wat jaarliks deur wingerdboukundiges en produsentekelders uitgereik word. “Op hierdie baie vroeë stadium word...
Eerste 2023 oesskatting voorspel ’n kleiner oes

First 2023 crop estimate suggests smaller harvest

South African wine grape producers expect a good, but somewhat smaller 2023 wine grape crop following a healthy, yet dry season. This is according to the first of four crop estimates issued by viticulturists and producer cellars. “At this very early stage the net...
Two new honorary members inaugurated at Vinpro

Two new honorary members inaugurated at Vinpro

The South African wine industry body, Vinpro, has inaugurated two new honorary members, Wilhelm Lategan of Bergsig Estate and Dave Hooper of Edward Snell & Co. for their contribution to the South African wine and brandy industry. In 2015, Dave proposed a strategic...
Two new honorary members inaugurated at Vinpro

Twee nuwe erelede by Vinpro ingehuldig

Die Suid-Afrikaanse wynbedryfliggaam, Vinpro, het Wilhelm Lategan van Bergsig Landgoed en Dave Hooper van Edward Snell & Co. as erelede ingehuldig vir hul bydrae tot die Suid-Afrikaanse wyn- en brandewynbedryf. Dave het in 2015 ʼn strategiese groeiplan vir die...