News

Twee goeie redes vir feesvier in Februarie

Twee goeie redes vir feesvier in Februarie

Meer as drie eeue gelede het die soel somer-sonskyndae vir ons ʼn geskenk van onskatbare waarde gelaat. Dit sou later die trotse Suid-Afrikaanse (SA) wynbedryf word – wêreldwyd gerespekteer en hooggeag. Op 2 Februarie 1659 het Jan van Riebeeck, destydse kommandeur aan...
Smaller wine grape crop expected

Smaller wine grape crop expected

In the 2023 wine grape harvest run-up, which runs from January to April, the second of four crop estimates by viticulturists and producer cellars indicates a smaller crop than in 2022 and the first estimate that was published in December 2022. The crop is estimated to...
Smaller wine grape crop expected

Kleiner wyndruifoes verwag

In die aanloop tot die 2023 wyndruifoes, wat van Januarie tot April strek, dui die tweede van vier oesskattings deur wingerdboukundiges en produsentekelders op ʼn kleiner oes as 2022 én die eerste skatting wat in Desember 2022 gepubliseer is. Die oes word op hierdie...