
Vinpro Wingerdkonsultasiediens, in samewerking met deskundiges van die chemiese, besproeiings- en kunsmisbedryf het die volgende riglyne saamgestel om te help met besluitneming ten opsigte van na-oespraktyke in die droë jaar met beperkte of selfs geen beskikbare water nie.
LAAI WENKE VIR NA-OESPRAKTYKE TYDENS DROOGTETOESTANDE AF


