News

Het u probleme met weerstandbiedende onkruid soos hierdie? Kom luister gerus na kenners wat die probleem kan aanspreek tydens die Swartland VinPro/Winetech Inligtingsdag. 

Die rol van dekgewas, opsies beskikbaar en verbouing daarvan gaan ook bespreek word.  Bioberoking is ‘n nuwe veld en ons gaan die nuutste inligting daaroor kry.

Die koste is R200 per persoon (BTW ingesluit).

Laai af die program

Laai af die registrasievorm 

Vir meer inligting, kontak vir Gaynor Fortuin by 021 276 0432 of gaynor@vinpro.co.za

Go Back