Bly op hoogte van wingerdkennis, tegnologie by streeksdae

Bly op hoogte van wingerdkennis, tegnologie by streeksdae

Hoe kan jy jou wingerde se leeftyd te verleng, beperkte waterbronne optimaal aanwend en wynstyl bestuur van wyndruifwingerde wat met die rolbladvirus besmet is? Vind hierdie en meer uit tydens ʼn reeks wingerdtegniese Vinpro Winetech inligtingsdae wat van 22 – 29 Mei...
INLIGTINGSDAE: Effektiewe besproeiing tydens waterskaarste

INLIGTINGSDAE: Effektiewe besproeiing tydens waterskaarste

WEET JY … Wat die huidige stand van waterbronne is? Hoe die wingerdstok water deur die seisoen gebruik? Hoe beperkte waterbronne optimaal aangewend kan word? Die Suid-Afrikaanse wynbedryf ondersoek hierdie belangrike kwessies tydens ʼn reeks VinPro Winetech...