News

VinPro en Winetech befonds gesamentlik die SA Kelderwerker van die Jaar-program, terwyl Nedbank/Old Mutual die Kelderwerker Inligtingsdag wat einde Oktober plaasvind, borg.

Nagenoeg 200 kelderwerkers het van April tot September ’n reeks Winetech-studiegroepe in die onderskeie distrikte bygewoon – opleiding wat beide teorie en praktiese proeë behels het. Uit die evaluerings is 17 semi-finaliste geïdentifiseer wat verder evalueer word. Hieruit word drie finaliste gekies, wat tydens die Kelderwerker Inligtingsdag erkenning sal ontvang.

Onafhanklike konsultant, Santi Basson, is gekontrakteer om die projek te koördineer en Charl Theron het die kursusse aangebied.

,125

Go Back