News

Die Nedbank VinPro Inligtingsdag is 23 Januarie 2014 aangebied by Lord Charles Hotel, Somerset-Wes. Met hernieude uitdagings in die vooruitsig vir die wynbedryf, het bedryfspesialiste by dié geleentheid ’n blik gegee op vooruitsigte vir die jaar vorentoe.

Laai die aanbiedings hier af:

Laai af Agenda

Laai af Ekonomiese vooruitsigte – Johann Els (Senior Ekonoom: Old Mutual)

Laai af Tendense in die internasionale wynmark – Mike Veseth (Skrywer: The Wine Economist)

Laai af Seisoensoorsig en oesverwagtinge – Francois Viljoen (Konsultasiediensbestuurder: VinPro)

Laai af Vooruitsigte vir die binnelandse wynmark – Phillip Retief (Hoof Uitvoerende Beampte: Van Loveren)

Laai af VinPro sleutel bedryfsperspektiewe – Rico Basson (Besturende Direkteur: VinPro)

Laai af Suid-Afrika se mededingendheid in die wêreldkonteks – Stephen Rannekleiv (Uitvoerende Direkteur: Voedsel- en Landboubesigheidsnavorsing, Rabobank)

Laai af Die toekoms van Afrika – Guy Lundy (Prinsipaal: Odgers Berndtson)

Laai af Sprekersprofiele

Kontak Lee-Anne Davidson by tel  021 276 0460 of e-pos leeanne@vinpro.co.za.

“,97

Go Back