Die lekkerste deel van my werk is om met trots te kan sê dat ek al 31 jaar lank deel is van ʼn Vinpro-konsultasie familie. Elkeen ʼn spesialis in hul gebied en die beste in die wynbedryf. Dit maak my trots om deel te kan wees van die familie. – Soria Muir, Vinpro Konsultasiediens
The favourite part of my job is working outdoors in arguably the most picturesque wine region in the world. Gets me every time…– Etienne Terblanche, Vinpro Konsultasiediens
I love working with a dynamic team of professional colleagues.– Conrad Schutte, Bestuurder: Vinpro Konsultasiediens
My gunsteling deel van my werk is die Inligtingsdae. Van die begin tot die einde, die reëlings van die dag, opstel van program en die dag self. Covid-19 het egter uitdagings gebring en moes ons en ons produsente aanpas met Zoom wat dit nogal interessant gemaak het. – Marie Louise Janse Van Rense: Administratiewe Assistent, Vinpro konsultasiediens.
Ek geniet dit om probleme saam met die produsent en kelders op te los om byvoorbeeld kwaliteit of produksie te verhoog. – Hennie Visser: Robertson & Klein Karoo, Vinpro konsultasiediens.
Die beste deel van my werk is wanneer ek ʼn sertifikaat aan ʼn plaaswerker uitreik vir wingerdopleiding wat hy of sy suksesvol voltooi het. Die trots waarmee daardie werker sy sertifikaat ontvang is definitief die gunsteling deel van my werk. – Leigh Liedeman: Administratiewe beampte, Vinpro konsultasiediens.
I love being a jack of all trades! The diversity of my job makes it very enjoyable. Oh and of course the lovely view (on a daily basis) that comes with it. – Gaynor Fortuin, Vinpro Konsultasiediens
The favourite part of my job is making a difference in other peoples’ lives. – Hanno van Schalkwyk, Vinpro Konsultasiediens
My favourite memory is my very first Information Day because it wasn’t what I expected. It was such a big event and I was so proud to be part of the Vinpro family. I feel privileged and blessed to work to work at Vinpro. – Kim Scholtz, Vinpro Executive Assistant