Vinpro se geboue in die Paarl, Worcester, Robertson en Vredendal sal gedurende die COVID-19 nasionale staat van inperking vanaf Vrydag, 27 Maart 2020 tot 16 April 2020 gesluit wees, maar die organisasie sal steeds oop bly vir besigheid.
Dit geld vir Vinpro en beide filiale, naamlik Vititec en WineMS, asook die divisies WynLand Media en die Gen-Z Wingerdprojek.
Waar moontlik sal die meeste personeel afgesonderd werk en gedurende kantoorure van Maandag tot Vrydag 08:00 tot 16:30 beskikbaar wees per telefoon en e-pos. Vergaderings kan ook deur elektroniese media geskeduleer word, bv Skype, Zoom, ens.
Sekere personeellede wat nodig het om vir werksdoeleindes te reis en kliënte te besoek, sal voortgaan hiermee, met die nodige permit.
Indien u enige navrae het, kan u die betrokke afdelingshoof direk kontak by die besonderhede onder, en besoek die WINELAND COVID-19 PORTAAL vir enige nuus en verwikkelinge rondom die effek van COVID-19 op die SA wynbedryf.
ALGEMENE NAVRAE:
021 276 0460
info@vinpro.co.za
BESTURENDE DIREKTEUR
Rico Basson
021 276 0429
082 698 4761
rico@vinpro.co.za
MEDIA & KOMMUNIKASIE
Wanda Augustyn
021 276 0458
082 806 4075
wanda@wineland.co.za
WYNKELDERS & LANDBOU-EKONOMIE
Christo Conradie
021 276 0441
082 497 4987
christo@vinpro.co.za
WYNTOERISME
Marisah Nieuwoudt
021 276 0451
073 913 1801
marisah@vinpro.co.za
WINGERD- EN GRONDKUNDIGE KONSULTASIE
Conrad Schutte
021 276 0447
082 804 0422
conrad@vinpro.co.za
GEN-Z WINGERDPROJEK
Francois Viljoen
021 276 0447
083 309 7627
viljoenf@vinpro.co.za
ONDERNEMINGSONTWIKKELING
Phil Bowes
021 276 0434
083 581 4322
phil@vinpro.co.za
VOLDOENING & SPESIALE PROJEKTE
Paiter Botha
021 276 0439
082 806 0429
bothap@vinpro.co.za
MENSLIKE HULPBRONNE & FINANSIES
Gerhard Bester
021 276 0443
072 516 3116
gerhardb@vinpro.co.za
FARMMS / WINEMS
Christo Spies
021 276 0488
073 402 9198
christospies@winems.co.za
VITITEC
André van Wyk
021 276 0479
082 468 7577
andre@vititec.com
“Ons sal voortgaan om terugvoer aan ons lede en die bedryf te gee oor pertinente sake verwant aan die staat van ingryping. Ons spanne strewe steeds daarna om die Suid-Afrikaanse wynbedryf na die beste van ons vermoë te bedien en wens almal sterkte toe met hul aktiwiteite in die volgende paar weke,” sê Vinpro-bestuurshoof Rico Basson.