Wingerdwerker-opleiding in Julie

VinPro se reeks 2014 opleidingskursusse vir wingerdwerkers, plaasbestuurders en voormanne fokus in Julie op snoei en grondkunde. Die onderskeie kursusse word soos volg in Julie aangebied:SNOEI1 Constantia   2 Helderberg   3 Hermanus   8...

Van kennis na aksie

SA WYNPADKAARTDie Suid-Afrikaanse wynbedryf is in die proses om ’n nuwe strategiese raamwerk te formuleer wat beoog om mededingendheid en samewerking te verbeter deur onder andere meer gefokusde kommunikasie en ’n industrie-wye regulatoriese struktuur.Van...