Jan 31, 2017 | News
ʼn Pinotage-wingerd van die plaas Fairview buite Malmesbury is vereer as die Paarl- en Swartlandstreek se beste wingerdblok in VinPro en Winetech se jaarlikse evaluering. Die tema van dié twee wynbedryforganisasies se wingerdblokevaluering in die streek het vanjaar op...
Jan 31, 2017 | News
ʼn Blok Chardonnay van die plaas Wansbek is vanjaar as VinPro en Winetech se top wingerdblok in die Robertson-streek aangewys. Die tema vir vanjaar se wingerdblokevaluering was blokke waarvan die wyn konstant goed presteer. “Dis belangrik vir produsente om hul...
Jan 31, 2017 | News
Die langtermynpraktyke wat Kleine Zalze in ʼn blok Chardonnay-wingerd toegepas het, het dié plaas met die louere laat wegstap as die Stellenbosch-streek se beste wingerdblok. VinPro en Winetech se jaarlikse wingerdblokevaluering het vanjaar in hierdie streek op...
Jan 31, 2017 | News
ʼn Blok Shiraz van die plaas Voorsorg het met die louere in VinPro en Winetech se jaarlikse wingerdblokkompetisie in die Worcester- en Breedekloofstreke weggestap. “Die tema van vanjaar se evaluering was Shiraz, en die gehalte van die inskrywings was indrukwekkend,” sê...