News

Sawid: die alles-in-een-gids oor SA wynbedryf

Die 16de uitgawe van die SA Wine Industry Directory (Sawid) 2014/15 met 520 bladsye vol wyn- en bedryfsinligting is nou beskikbaar in beide boekvorm en vir die eerste maal ook aanlyn as ’n e-boek!“Het jy geweet dat 123 624 ha in Suid-Afrika onder wingerd...

Kelderwerker-opleiding op dreef

Die Suid-Afrikaanse Kelderwerkerprogram – ’n jaarlikse inisiatief wat vanjaar vir die eerste keer saam met Winetech onder die VinPro-vaandel aangebied word – is goed op dreef, met meer as 200 deelnemers aan opleidingsessies in die onderskeie...

Wind stuit nie Vitis-gholfers

Die 9de Vitis-gholfdag is onlangs by die Worcester Gholfklub gehou en oudergewoonte het sterk wind nie wingerdmanne en -vroue ge­stuit om hul staal by dié jaarlikse instelling op die wynbedryfkalender te wys nie.Sowat 100 wingerdboukundiges, produsente en...

Meet jouself aan Produksieplan-opname

Die 2014 VinPro Produksieplan-opname skop in Julie af, en alle pri­­mêre wynprodusente word aangemoedig om aan hierdie belangrike finansiële analise op plaasvlak deel te neem.Die Produksieplan-projek – ’n finansiële ontleding op...

Wingerdwerker-opleiding in Julie

VinPro se reeks 2014 opleidingskursusse vir wingerdwerkers, plaasbestuurders en voormanne fokus in Julie op snoei en grondkunde. Die onderskeie kursusse word soos volg in Julie aangebied:SNOEI1 Constantia   2 Helderberg   3 Hermanus   8...

Van kennis na aksie

SA WYNPADKAARTDie Suid-Afrikaanse wynbedryf is in die proses om ’n nuwe strategiese raamwerk te formuleer wat beoog om mededingendheid en samewerking te verbeter deur onder andere meer gefokusde kommunikasie en ’n industrie-wye regulatoriese struktuur.Van...