News

Leerders leer ken wynbedryf-loopbane

Die wye reeks wynbedryf-verwante loopbane is onlangs tydens ’n ekspo vir bykans 400 leerders van hoërskole in die Boland-omgewing aangebied. Die ekspo, wat onder die vaandel van Wida (Wine Industry Development Association) in die...
SA cellar workers get evaluated and honoured

SA cellar workers get evaluated and honoured

VinPro and Winetech are jointly funding the SA Cellar Worker of the Year-program, while Nedbank/Old Mutual are sponsoring the Cellar Worker Information Day which takes place at the end of October.   Approximately 200 cellar workers attended a series of Winetech...

SA kelderwerkers word geÔvalueer en vereer

VinPro en Winetech befonds gesamentlik die SA Kelderwerker van die Jaar-program, terwyl Nedbank/Old Mutual die Kelderwerker Inligtingsdag wat einde Oktober plaasvind, borg.Nagenoeg 200 kelderwerkers het van April tot September ’n reeks Winetech-studiegroepe in...