News

WEET JY …

  • Wat die huidige stand van waterbronne is?
  • Hoe die wingerdstok water deur die seisoen gebruik?
  • Hoe beperkte waterbronne optimaal aangewend kan word?

Die Suid-Afrikaanse wynbedryf ondersoek hierdie belangrike kwessies tydens ʼn reeks VinPro Winetech Streeksinligtingsdae met die tema EFFEKTIEWE BESPROEIING IN TYE VAN WATERSKAARSTE.

GEBORG DEUR NETAFIM.

LAAI DIE ADVERTENSIE AF

REGISTRASIE IS VERPLIGTEND. Kontak die betrokke streekskantoor by die besonderhede onder om te bespreek.

DATUMS:

13 Sept 2017 STELLENBOSCH
JC Le Roux
Bespreek: 021 276 0432, gaynor@vinpro.co.za
09:00 – 12:00
R250
14 Sept 2017 PAARL/SWARTLAND
Nelson Wine Estate
Bespreek: 021 276 0432, gaynor@vinpro.co.za
09:00 – 12:00
R220
20 Sept 2017 WORCESTER/BREEDEKLOOF
Aan De Doorns Kelder
Bespreek: 023 347 1566, muirs@vinpro.co.za
09:00 – 12:00
R150
20 Sept 2017 OLIFANTSRIVIER
Die Keldery, Vredendal
Bespreek: 072 152 4028, gerte@vinpro.co.za
18:30 – 20:00
R150
4 Okt 2017 ROBERTSON/KLEIN KAROO
Robertson Skousaal
Bespreek: 023 626 3017, jansevr@vinpro.co.za
09:00 – 12:00
R200

PROGRAM:

08:30 REGISTRASIE
09:00 Opening
Streekswingerdkundige, VinPro
09:05 Wat is die stand van waterbronne in die Wes-Kaap (Bergrivier/Breërivier); wat is die langtermyn planne?
André Roux, Voormalige Direkteur: Volhoubare Hulpbronbestuur, Dept Landbou Wes-Kaap
09:30 ʼn Kort oorsig oor die wingerdstok se wateropname en verbruik deur ʼn seisoen
Dr Philip Myburgh, LNR Nietvoorbij
09:45 Hoe reageer wingerde op besproeiing?
Vink Lategan, Universiteit Stellenbosch
10:30 TEE/KOFFIE EN VERVERSINGS
10:50 Borge spreekbeurt
Netafim
11:00 Hoe kan ons besproeiingswater beter benut?
Dr Philip Myburgh, LNR Nietvoorbij
11:45 Watter “ander” wingerdpraktyke kan ons toepas in wingerde as watersituasie nie verbeter tydens die seisoen nie? (Indien die droogte voortduur)
Streekswingerdkundige, VinPro
12:00 AFSLUITING

 

Go Back