News

Wyndruifoes belowend ondanks uitdagende seisoen

SUID-AFRIKAANSE WYN: OESVERSLAG 2014Ondanks – uitdagende seisoen gekenmerk deur hoë, en soms ontydige reënval, verwag die Suid-Afrikaanse wynbedryf – gemiddelde grootte wyndruifoes van goeie gehalte, met uitskieter-oeste in veral die kusstreke....
2015 Nedbank VinPro Information Day

2015 Nedbank VinPro Information Day

The 2015 Nedbank VinPro Information Day promises to be very exciting and informative with interesting speakers and a new venue. Please note that registration for Information Day opens on 22 October 2014, and athat the program and registration form will be downloadable...

2015 Nedbank VinPro Inligtingsdag

Die 2015 Nedbank VinPro Inligtingsdag beloof om baie insiggewend en opwindend te wees met interessante sprekers en – nuwe venue. Let asb. dat registrasie vir die Inligtingsdag oopmaak op 22 Oktober 2014, en dat die program en registrasievorm aflaaibaar sal wees...
SA Cellar Worker Program finalists announced

SA Cellar Worker Program finalists announced

The top three finalists for the 2014 SA Cellar Worker of the Year Award, which is jointly funded by VinPro and Winetech, was announced recently. The finalists, all three from Robertson, are Petrus Prins from Robertson Coöp, Marius Stevens from Graham Beck Wines and...

SA Kelderwerker-program finaliste aangekondig

Die top drie finaliste vir die 2014 SA Kelderwerker van die Jaar-toekenning, wat gesamentlik finansieel ondersteun word deur VinPro en Winetech, is onlangs aangekondig. Die finaliste, al drie van Robertson, is Petrus Prins van Robertson Koöp, Marius Stevens van...