News

Page 6 of 78« First...45678...Last »
Transformation IN ACTION

Transformation IN ACTION

The need to transform is a topic that crops up at some point in every conversation about the wine industry but it’s not always clear what progress is being made. We checked in with those doing the work and hear from people whose lives have been changed as a result....
Eer aan die onbesonge helde

Eer aan die onbesonge helde

Dis ongelooflik om na te dink oor die vordering wat die Suid-Afrikaanse wynbedryf gemaak het sedert die eerste wyn aan die Kaap gebottel is. Maar sonder die werkers sou hierdie bedryf se opgang onmoontlik gewees het. Die eerste wyn in Suid-Afrika is in 1659 aan die...
Klim die kelderleer

Klim die kelderleer

Lewenslange leer en loopbaangroei is die onderbou van ’n aantal kelderopleidingsinisiatiewe wat ’n groot verskil in die wynbedryf maak. “’n Mens is nooit te jonk of te oud om nuwe vaardighede aan te leer op enige vlak van jou lewe nie,” sê Emma Burger,...
Groei mense, groei die wingerd

Groei mense, groei die wingerd

Die beste wyne begin in die wingerd en by die mense wat dit elke dag versorg. Vinpro se reeks wingerdkursusse help produsente en hul spanne om die beste uit hul wingerd te kry.  “Goeie praktyke in die wingerd lei tot beter wyne wat teen hoër pryse verkoop kan word en...
Wine grape harvest 2018 nears its end

Wine grape harvest 2018 nears its end

Wine grape producers and cellars will be taking in the last of a significantly smaller 2018 wine grape harvest. According to SAWIS (SA Wine Industry Information & Systems) viticulturists and cellars estimate that 2018 will record the smallest crop since 2005. The...
Wyndruifoes 2018 staan einde toe

Wyndruifoes 2018 staan einde toe

Wyndruifprodusente en kelders neem in die volgende paar weke die laaste van ʼn heelwat kleiner 2018-wyndruifoes in. Volgens SAWIS (SA Wynbedryfinligting & -Stelsels) beraam wingerdboukundiges en kelders dat 2018 die kleinste opbrengs sedert 2005 gaan realiseer....
Page 6 of 78« First...45678...Last »